|
Wednesday, Aug 05, 2026 |
|
07:00 PM - 08:30 PM |
LAERSKOOL TYGERPOORT BIED AAN / PRESENTS:
Noot vir Nood Koorfees, ten bate van NCPD onder die vaandel van Gigs for Good.
Gigs for Good is n dinamiese nasionale inisiatief van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede (NCPD) wat kunstenaars, kore, gehore en gemeenskappe saambring om deur die uitvoerende kunste n betekenisvolle verskil te maak vir persone met gestremdhede in Suid-Afrika.
Die Noot vir Nood Konsertreeks vorm deel hiervan en bied gehore n aand van musiek, samesyn en hoop, waar kreatiwiteit omskep word in daadwerklike impak.
Gigs for Good, an initiative of the NCPD, brings artists, choirs and communities together to make a difference in the lives of persons with disabilities through the performing arts.
The Noot vir Nood Concert Series offers an inspiring evening of music, connection and hope in support of this cause.
Program:
Tygieland-koor
Trans-Oranje Skool vir Dowes
Tygerpoort Marimba-groep
Laerskool Monumentpark Juniorkoor
Laerskool Tygerpoort Juniorkoor
Laerskool Tygerpoort Seniorkoor
Singfonix Mans-ensemble
Tyd / Time: 19:00
Kaartjies / Tickets: R100 per sitplek / seat
Plek / Place: Laerskool Tygerpoort Skoolsaal
Adres / Address: Laerskool Tygerpoort
41 Henry Road, Shere AH
R 100.00
The D's Boutique Hotel, Mountain View Sterkspruit Sterksruit, 9762, South Africa
Get alerts for similar events