|
Saturday, Nov 21, 2026 |
|
07:30 AM - 09:00 AM |
A morning made for homeschoolers, online schoolers and unschoolers! Children and teens start with icebreakers and team-building games hosted by the B-Active coaches, then take on the Total Ninja courses in an exclusive session just for our group. It's a morning of movement, challenge and connection.
Arrival and registration: 07:30 | Event: 08:00 to 09:00
Grip socks are included in the ticket price.
Parents can join in or watch for free. Children under 12 must have a parent or guardian on site for the full session.
Please book one ticket per participating child.
---
'n Oggend spesiaal vir tuisskool-, aanlynskool- en unschooling-gesinne! Kinders en tieners begin met ysbrekers en spanspeletjies onder leiding van die B-Active-afrigters, en pak dan die Total Ninja-bane aan in 'n eksklusiewe sessie net vir ons groep. 'n Oggend vol beweging, uitdaging en nuwe vriendskappe.
Aankoms en registrasie: 07:30 | Geleentheid: 08:00 tot 09:00
Gripsokkies is by die kaartjieprys ingesluit.
Ouers kan gratis saam deelneem of kyk. Kinders onder 12 moet 'n ouer of voog vir die hele sessie by hulle h .
Bespreek asseblief een kaartjie per deelnemende kind.
R 120.00
Doppio Zero Midstream, Midstream Ridge Drive, Olifantsfontein 410-JR
R 300.00
Allure Sensuality Emporium , 12 Heather Street, Milnerton
Get alerts for similar events