|
Saturday, Dec 12, 2026 |
|
05:00 PM - 10:00 PM |
Elandr Kersfees n Semi Akoestiese samesyn met van die mees gewildste Kersliedere sakraal en sekul r, in Engels en Afrikaans.
Kom vier die Feesgety saam met jou geliefdes by Lourensford Wine Estate.
n Gedeelte van die kaartjie verkope word geskenk aan liefdadigheid so kry jou kaartjie en kom ons maak hierdie n Feestyd vir almal om te geniet!
Deure maak al 17:00 oop
Die vertoning begin om 19:00
**Kosvendors en wyn sal op die terrein beskikbaar wees.
**Eie kos en drank word ongelukkig nie op die terrein toegelaat nie.
**Bring jou eie kampstoel of piekniek kombers; raak gemaklik op die grass voor die verhoog, en kom geniet die kersaand onder die sterre.
Kaartjies is beperk moenie hierdie spesiale viering misloop nie! Koop jou kaartjies nou op Quicket.
R 100.00
Muizenberg Beach, Beach Road, , Muizenberg
Get alerts for similar events