|
Saturday, Feb 13, 2027 |
|
07:00 PM - 12:00 AM |
10 jaar van SELFMEDIKASIE!
Dit is tyd om 10 jaar van Selfmedikasie te vier die bekroonde album wat onder andere ons grootste hit, Komma , bevat.
Verwag n monster van n setlist met 20 songs, waarvan baie vanaf Selfmedikasie gaan wees.
Selfmedikasie is vir ons n baie spesiale album, want die maak daarvan was n spanpoging. Ons het die songs geskryf, maar julle het gehelp om die album moontlik te maak. Meer as R1 miljoen was ingesamel om die album op te neem.
Die show gaan n nostalgiese reis terug wees na n pre-COVID tyd. n Tyd toe Fokof vir nege jaar geen EP of album uitgereik het nie. n Tyd toe julle gehelp het om Fokof uit die stilte te ruk en weer die studio in te vaar om n meesterstuk te maak.
Moet dit nie mis nie!
R 50.00
Cape Town French School - Primary School , Kings Road , Sea Point
R 100.00
Emmarentia Park, Waterval 211-Iq, Randburg, South Africa, Waterval 211-Iq
Get alerts for similar events