|
Sunday, Feb 14, 2027 |
|
11:00 AM - 04:00 PM |
Elandr ROMANTIES buitelug vertoning
Elandr kom doen 'n hartroerende vertoning by Landje.
Kom geniet die aand met sy gewilde musiek.
Moenie op die somersaand onder die sterre uitmis nie.
14 Februarie
11:00-15:00
R 250 pp
R 80 kinders onder 12
11:00 Hekke oop
14:00 Elandr
16:00 Hekke sluit
Pizzas & Drank op perseel te koop CASHLESS
R 215.00
Die Centurion Teater, Amkor Road 123, Lyttelton Manor
R 200.00
Christ Church Constantia, Cnr Parish and Constantia Main Rds, Constantia
Get alerts for similar events