|
Saturday, Nov 28, 2026 |
|
03:00 PM - 04:15 PM |
HOORT
met Stephanie Baartman
Terug op popul re aanvraag
n Semi-outobiografiese kabaret wat jou sal laat lag, huil en met nuwe o na jou eie storie sal laat kyk. Dit vertel die storie van Stephanie, die dogter van twee pastore, wat haar plek in die w reld probeer vind te midde van haar gemengde agtergrond en ons komplekse geskiedenis. Met humor, patos en n lewendige mengsel van koortjies, ghoema, jazz en oorspronklike Afrikaanse komposisies kom sy tot die besef: Om in te pas is een ding, maar om te behoort is iets heeltemal anders.
HOORT het in 2025 die Stellenbosch Woordfees Woordtrofee vir Uitsonderlike bydrae tot kontempor re musiek: Klein groepe ontvang.
MET Stephanie Baartman & Coenraad Rall
TEKS Stephanie Baartman & Johann Slabbert
REGISSEUR Elzab Zietsman
MUSIEKREGISSEUR Janine Neethling
PIANIS Coenraad Rall
SAMESTELLER Johann Slabbert
VERVAARDIGER Drama Drama
R .00
Erin Hall, 8 Erin Road, , Rondebosch
Get alerts for similar events