|
Saturday, Oct 31, 2026 |
|
05:00 PM - 09:00 PM |
n Pragtige aand saam met die talentvolle Andre Schwartz.
Hy neem ons op n reis saam met Andrew Lloyd Webber en beide die junior en senior kore van Jan Celliers het die voorreg o ook saam met hierdie legende op te tree.
Saterdag 31 Oktober
Vertoning begin om 18:00 in die Skoolsaal
Verkope sluit 30 Oktober
R160 per persoon
Kom geniet jou verversings voor die vertoning, al fresco-styl in die Draai-Sirkel-Caf
Wyn, water en koeldrank te koop asook heerlike pizza van Pronto Piazza
Sien jou daar!
R 1600.00
Scarborough Beach + Veld and Sea HQ, Cape Point, Plateau Road 7976, Cape Peninsula
R 650.00
Phenomena Dance Pty Ltd, Haak-En-Steek Street 7
Get alerts for similar events