|
Friday, Nov 13, 2026 |
|
07:30 PM - 09:30 PM |
Nuwe Musiek - Nuwe Era - Selfde Chaos
Die wag is verby. Zaan Sonnekus se langverwagte nuwe album is hier en ons launch hom soos n mens n Zaan-album m t launch. Nie n stywe sit-en-klap-hande storie nie. Nie net nog n show nie. En definitief nie predictable nie.
Dis nuwe tunes. Big energy. n Paar surprises. n Lekker crowd. En waarskynlik n paar dinge wat ons eerder nie vooraf gaan explain nie. ??
Expect the unexpected.
Dis bevange. Dis loud. Dis lekker. En dis Zaan soos jy hom nog nie gesien het nie.
VIP Ticket sluit in die volgende:
So kry jou crew. Grab jou tickets.
En kom kyk wat gebeur wanneer ons besluit om n album launch n bietjie anders te doen.
You really don t want to miss this one!!
R 150.00
Twin Towers Lifestyle, 1070 Zone 14 Letlhabile, Lethlabile-A, Brits, 0264, South Africa, Lethlabile-A
Get alerts for similar events