|
Friday, Oct 09, 2026 |
|
03:00 PM - 05:00 PM |
Ontdek die w reld van drama op n opwindende en praktiese manier. In hierdie interaktiewe slypskool kry leerlinge n voorsmakie van studies in drama en teaterstudies deur middel van kreatiewe aktiwiteite en dinamiese oefeninge. S slyp deelnemers hul selfvertroue en verhoogvaardighede. Leerlinge word ook ingelig oor verskillende moontlikhede, soos graadstudies aan die US en die Proscenium-dramakompetisie.
R 1500.00
Kolobe Ya Naga Log Cabins Lapa, 42 LAKSMAN STREET, Dinokeng Big 5 Game Reserve
Get alerts for similar events