|
Saturday, Oct 10, 2026 |
|
10:00 AM - 02:00 PM |
By die WOW-telfees ontdek leerlinge wiskunde is nie net vol breinknopers nie, maar kan ook groot pret wees. Hierdie spesiale dag is n hoogtepunt vir leerlinge wat deur die jaar aan die telfees deelneem. Onder leiding van dr. Erna Lampen en haar wiskunde-onderwysstudente word hulle deur speelse en kreatiewe aktiwiteite gelei wat hulle begrip verdiep en selfvertroue ontwikkel. Leerlinge ervaar wiskunde op n nuwe manier deur saam te werk en probleme op te los. Die program sluit in Desember af met n feestelike galageleentheid.
R 120.00
Grace Tabernacle Church, 28 Sunbeam Avenue, Wentworth
R .00
REDEMPTION CHURCH - GREENSTONE, 10 Stoneridge Drive Greenstone Shopping Centre, Greenstone, Johannesburg, 1609, Greenstone
Get alerts for similar events