|
Saturday, Oct 10, 2026 |
|
08:00 AM - 02:00 PM |
Vertel jou skool se stories en verskuif grense. Hierdie werksessie volg op n slypskool vroe r vanjaar waarin die basiese beginsels van die joernalistiek, nuus en redigering behandel is. Nou kry skoolkoerantredaksies die geleentheid om die Woordfees te ervaar en daaroor berigte te skryf vir hul skoolkoerante en nuusbriewe. Di sessie fokus op kunsjoernalistiek, resensies en hoe om van die toneel af verslag te doen. Stories en berigte moet s geskryf word dat lesers wat nie self by die Woordfees kon wees nie, kan voel of hulle regtig in die ervaring deel. Ons deel ook die laaste inligting oor 2026 se WOW-skoolmediakompetisie inskrywings sluit kort n die Woordfees.
R 80.00
Malt Barrel & Fire Silverlakes, Silver Oaks Crossing Shopping Centre, Willow Acres Estate, 0054, South Africa
Get alerts for similar events