|
Wednesday, Oct 07, 2026 |
|
02:30 PM - 04:30 PM |
Ondersteun deur AON
Skoolhoofde word uitgenooi om deel te wees van n gesellige kuier waar hulle gesels oor belangrike kwessies in die onderwys. Gespreksleiers fasiliteer interaktiewe gesprekke oor uitdagings, drome en moontlikhede, terwyl WOW se ondersteuning aan voornemende en huidige studente ook bespreek word. Skoolhoofde kry die geleentheid om idees uit te ruil en beste praktyke te deel. Elke skoolhoof ontvang ook n AON-geskenkpakkie.
R 190.00
Brixton Cemetery, Brixton Cemetery, Cnr. Bartlett and Krause Street, Brixton
Get alerts for similar events