|
Saturday, Oct 10, 2026 |
|
08:00 AM - 02:00 PM |
Ruil idees uit en word ge nspireer. Sowat 200 opvoeders en finalejaar-onderwysstudente neem deel aan n dagprogram vol praktiese wenke oor taalstrukture en -konvensies wat gegrond is op die Kurrikulum-en-assesseringsbeleidsverklaring (Caps). Daar is ook gesprekke oor die welstand van opvoeders en leerlinge, asook inligting oor nuwe publikasies en hulpbronne vir die klaskamer. Die program sluit af met vermaak en n ligte ete.
R 150.00
UFS Kopanong Auditorium, D F Malherbe Ave & Nelson Mandela Dr, Brandwag, Bloemfontein, 9301, South Africa, Brandwag
Get alerts for similar events