|
Wednesday, Oct 07, 2026 |
|
09:00 AM - 05:00 PM |
In samewerking met die WKOD
Kom beleef die kunste by WOW! Ontdek die w reld van n loopbaan in drama, dans, musiek en die visuele kunste. Leerlinge ervaar produksies by die Woordfees, beleef uitstallings en dansopvoerings, en neem deel aan paneelgesprekke saam met kunstenaars oor loopbane binne die kreatiewe bedryf. Hierdie geleentheid inspireer leerlinge en gee hulle n beter idee van die moontlikhede wat in die kunsw reld bied.
R .00
Green Point Common Sports Ground, Green Point, Cape Town, 8051, South Africa, , Green Point
R 3000000.00
UMA multi purpose hall, UMA show grounds, Jinja road, 8JH6+H3P, Kampala, Uganda, Nakawa
Get alerts for similar events