Loading...

WERKSWINKEL: Die fondasie van 'n gesonde besigheid

Oosterlig (NG Pretoria-Oosterlig), 469 Lea Street, Waterkloof Glen

  • Thursday, Jul 30, 2026
  • 08:30 AM - 12:00 PM

About

Voel dit soms asof jy hard werk, maar steeds onseker is of jou besigheid reg gestruktureer is, of jy belasting optimaal bestuur en of jy aan die nodige wetlike vereistes voldoen? Die realiteit is dat baie besighede nie geld verloor omdat hulle nie genoeg verkoop nie, maar omdat hul strukture, finansies en voldoening nie in plek is nie. In hierdie praktiese werkswinkel kyk ons na die fondasies wat groei moontlik maak: hoe om slimmer besigheidsstrukture te bou, jou finansies beter te bestuur en jou besigheid teen onnodige risiko's te beskerm.


Jy stap weg met praktiese insigte, duidelike aksies en groter vertroue om jou besigheid met meer beheer en minder stres te bestuur. Jy sal beter verstaan waar jou finansi le risiko's l , hoe om slimmer besigheidsbesluite te neem en hoe om jou besigheid te beskerm terwyl jy groei.


Ons werk deur praktiese voorbeelde, algemene slaggate en eenvoudige hulpmiddels wat jy onmiddellik in jou eie besigheid kan toepas. Geen ingewikkelde jargon nie net bruikbare kennis wat jou help om met meer sekerheid vorentoe te beweeg.

Venue Location

Oosterlig (NG Pretoria-Oosterlig), 469 Lea Street, Waterkloof Glen

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding