Skip to main content

WAT DIE HART STEEDS VAN VOL IS: Kersmusiek & Alles Wat Mooi Is

Rijke Distillery, 1km on Blombos Road, Jongensfontein/ Stilbaai, Stilbaai, Western Cape, South AfricaMusicPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 220

Wat die hart steeds van vol is: Kersmusiek & Alles Wat Mooi Is

Vier die mooiste tyd van die jaar met 'n besondere musiekaand by Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal in Jongensfontein.

Op 20 Desember 2026 verwelkom ons twee geliefde kunstenaars, Jannie Moolman en Petronel Baard, vir 'n onvergeetlike aand vol pragtige musiek, bekende melodieë en die besondere atmosfeer van Kersfees.


Met Franco Engelbrecht op klavier beloof hierdie konsert 'n spesiale musikale ervaring wat die hart sal aanraak en jou in die Kersgees sal plaas.

Kom geniet 'n aand waar musiek, mooi herinneringe en die vreugde van Kersfees bymekaar kom.


GELEENTHEIDSINLIGTING

Datum: Sondag, 20 Desember 2026

Tyd: 18:30

Plek: Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal, Jongensfontein


Aanwysings: 1 km op die Blombos Pad


Kunstenaars: Jannie Moolman & Petronel Baard

Klavier: Franco Engelbrecht


Kaartjieprys: R220 per persoon

Kaartjies: Beskikbaar op Quicket.


Interested in WAT DIE HART STEEDS VAN VOL IS: Kersmusiek & Alles Wat Mooi Is?

View ticket details and book with the event organizer.