|
Wednesday, Nov 04, 2026 |
|
07:00 PM - 09:00 PM |
Hallo, Sussa. Ek hoop dit gaan goed?
Dit gaan nie altyd so goed nie, Ma.
Kom ontmoet vir Vanessa (Sussa) en hoor alles wat in haar gedagtegange rondloop. Sy lag di keer vir haarself en ook so n bietjie vir ander.
Lufulots
xxx
4 Nov 2026, 19h00 vir 19h30
Bring gerus drankies en glase saam
Askara Haus (Silver Lakes Golf Estate)
R 1500.00
Redhill Early Learning Centre, 96 West Road North, Morningside
Get alerts for similar events