Vrou Ens 1.2 in Wellington
25 Jacques Ave, 25 Jacques Avenue, Wellington, Stellenbosch, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaAfrikaansPhysical
No reviews yet
About Vrou Ens 1.2 in Wellington
"Hallo, Sussa. Ek hoop dit gaan goed?"
"Dit gaan nie altyd so goed nie, Ma."
Kom ontmoet vir Vanessa (Sussa) en hoor alles wat in haar gedagtegange rondloop. Sy lag dié keer vir haarself – en ook so 'n bietjie vir ander.
Lufulots
xxx
29 Okt 2026, 19h00 vir 19h30
Bring gerus drankies en glase saam
25 Jacques Avenue, Wellington (Unit 21 in Uitsig Park)
Interested in Vrou Ens 1.2 in Wellington?
View ticket details and book with the event organizer.