|
Saturday, Nov 28, 2026 |
|
06:00 PM - 10:00 PM |
Somer is gemaak vir goeie musiek, goeie wyn en goeie geselskap. Dit is lekker om julle uit te nooi na n onvergeetlik ervaring met JNDR (Joshua na die Reen), in die hart van die Robertsonvallei, in die atmosfeer van die berge, in die wingerde by Van Loveren.
Geniet lewendige musiek, heerlike kos, Van Loveren-wyne en die warm, ontspanne gasvryheid van ons familieplaas.
Summer evenings are made for good music, good wine and good company. Join us at Van Loveren for an unforgettable evening with JNDR (Josha na die Reen), set in the heart of the Robertson Valley. Enjoy live music, delicious food, Van Loveren wines and the warm, relaxed hospitality of our family farm.
* R180pp
* R1500 per tafel van 10 mense
* Deure oop: 18:00
* Vertoning tyd: 19:00
* Kosstalletjies, asook wyn & bier te koop (geen kos/drank van buite)
R 695.00
Boardwalk Hotel and Casino, Beach Road, , Summerstrand
Get alerts for similar events