|
Thursday, Dec 17, 2026 |
|
07:30 PM - 10:00 PM |
JINGLE BALLZ
Jou Vakansie Oorlewingsgids
Net voor jy jou flip-flops aantrek en soos n pap wors op die strand gaan l , bring Timothy Kieswetter vir jou n Once-Off Comedy Special. Dink daaraan as jou "hoe oorleef ek my familie sonder om in n misdaad-dokument r te eindig?" handleiding.
Hoekom het jy dit nodig? Wel
Vakansies = familietyd. En familietyd = skoonfamilie. En skoonfamilie = Stresvolle tyd.
Vakansies klink soos rus en vrede en dan bam! Iemand huil, iemand skree, iemand pak sy tas om "huis toe te ry".
Jou kinders? Ja, hulle is nou 24/7 op jou soos 'n pop-up advertensie. "Maaa! Ek is bored! "Paaa! Kyk!" "Hoekom slaap julle nog, dis net 05:04?"
Trouberaders doen Januarie dubbel skofte. Want n drie weke se strand, eet en drink, familie en kinders vra jy jouself: "Het ek regtig belowe tot ewig en ewig ?"
Skei-prokureurs glimlag breed na Desember. Hoekom? Want iemand moet die ski-vakansies betaal.
Desember vakansies is basically 'n huwelik-eksamen.
Maar ontspan - jy hoef nie deel te word van die "vakansie familie fiasko" statistiek nie. Timothy is hier om jou toe te rus sodat jy terugkom gelukkiger, kalmer en nog getroud.
Hierdie Jingle Ballz survival kit sluit in:
Kinder-Ontsnappingsplan 101
Skoonma Verskansings strategie
Irriterende-Man Detox
Kopseer-Vrou DIY Kit
Kommunikasie Veldgids
Berei jou voor. Lag jou stres weg. Gaan op vakansie - en kom terug met jou huwelik en verstand nog heel.
Jingle Ballz.
Want as jy nie gaan lag nie gaan jy huil.
Donderdag, 17 Desember 2026
19:30 (Deure open 18:00)
Centrestage@Baywest
Bring jou eie kos (geen drankies!); kroeg beskikbaar
Kaardjies, R250 beskikbaar via Quicket of Wendy (083 2255 401). Geen Onder 18 s
Navrae: Kontak Wendy
R 200.00
Pretoria Central, Pretoria Central, Pretoria, 0001, South Africa, Pretoria Central
Get alerts for similar events