|
Friday, Oct 09, 2026 |
|
01:30 PM - 02:30 PM |
In di gratis gesprekke gesels die Toyota Stellenbosch Woordfees-direkteur en dramaturg Saartjie Botha met teatermakers en kunstenaars wat gesorg het vir van die opwindendste produksies op vanjaar se fees.
Atropa verken n w reld verskeur deur oorlog, ongelykheid en die nalatenskap van kolonialisme. Tom Lanoye se herbesinning van die Trojaanse oorlog is n radikale aanklag teen die hedendaagse magsug, patriargie en die politiek van geweld. Die regisseur, Marthinus Basson, en die geselskap deel hul insigte.
Get alerts for similar events