|
Friday, Aug 21, 2026 |
|
07:00 PM - 11:00 PM |
Kom geniet n onvergeetlike aand van musiek en kuier onder die sterre.
Ons nooi jou hartlik uit na STEVE ONDER DIE STERRE op Vrydag 21 Augustus by NHK Pretoria-Oos Gemeente.
Hierdie konsert word aangebied ten bate van die herstelwerk van ons geliefde orrel- n instrument wat al vir baie jare deel is van ons gemeente se aanbidding en musiek-erfenis.
Bring jou familie en vriende saam vir n unieke aand gevul met uitstekende musiek, lekker atmosfeer en gemeenskap. Jou ondersteuning help ons om die orrel vir toekomstige geslagte te bewaar.
Plek: Delyweg 100, Waterkloofpark
Datum: Vrydag 21 Augustus
Tyd: 19:00
Kaartjies beskikbaar op Quicket of by die kantoor - 012 460 8441.
Ons sien uit daarna om die aand saam met jou onder die sterre te deel!
R 700.00
The Octavia Boutique Hotel, Etafuleni Inanda, Tea Estate, Ethekwini, 4310, South Africa, Tea Estate
R 250.00
Canal Walk Shopping Centre - Auditorium Entrance 12 , 490 Century Boulevard, , Century City
Get alerts for similar events