|
Thursday, Oct 08, 2026 |
|
11:00 AM - 01:00 PM |
Ondersteun deur Jonathan Ball-uitgewers
Kom ontmoet die kreatiewe span agter BobBob, die robo-meerkat, wanneer Bernard de Jager, illustreerder, en Hel ne de Clercq, medeskrywer, leerlinge op n speelse reis van stories en prente neem. Hulle wys hoe idees ontwikkel van verbeelding tot boek, en hoe woorde en illustrasies saamwerk om stories tot lewe te bring. Daarna gesels Brigette Labuschagne oor Vreesvanger, waarin sy op n toeganklike manier na emosies en vrese kyk. As die wenner van Jonathan Ball se kinderboekkompetisie 2026 deel sy hoe stories jong lesers help om hulle gevoelens beter te verstaan.
R 50.00
University of Pretoria, Lynnwood Road, Hatfield
R 250.00
Piesang Valley Community Hall, 7 Green Point Avenue, Plettenberg Bay
Get alerts for similar events