Loading...

Sitkamer Sessies - MJ Nel

34B Main Rd, 34B Main Road, Paarl

  • Saturday, Nov 28, 2026
  • 06:00 PM - 08:30 PM

About

MJ Nel Sitkamer Sessies | Paarl


Regte musiek. Regte mense.


Op 28 November maak ons die deure oop van n pragtige sitkamer in die Paarl vir n intieme, akoestiese aand met MJ Nel. Geen groot verhoog, geen ligte-show nie net n kitaar, n stem en n kamer vol mense wat kom luister.


Di is n oorspronklike en eksklusiewe set met splinternuwe musiek, waarvan baie nog n rens anders gehoor is nie. Dit is die soort aand waar jy die stories agter die liedjies hoor en naby genoeg sit om elke noot te voel.


Plek is baie beperk, so moenie te lank wag nie.


Datum: Saterdag, 28 November 2026

Tyd: 18:00

Waar: 34B Main Road, Paarl

B.Y.O.B. Bring jou eie drinkgoed saam.

Kaartjies: Beperk, slegs via Quicket


In samewerking met die FAK tuiste. trots. toekoms.


Sien jou in die sitkamer.

Venue Location

34B Main Rd, 34B Main Road, Paarl

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding