|
Saturday, Oct 10, 2026 |
|
09:00 AM - 09:30 AM |
Silas en die ysbeer op Tafelberg is n pragtige prenteboek deur Zandr Coetzer en Annie Klopper met illustrasies deur die befaamde Studio Muti. Dit is gegrond op die gelyknamige rolprent wat einde Oktober uitgereik word en wat gedeeltelik gaan oor hoe kinders groot verliese soos die dood verstaan en verwerk. Kom luister hoe die akteur Beer Adriaanse, wat die rol van Brommel in die rolprent vertolk, uit die prenteboek voorlees, en beleef self Silas se droomw reld.
R 250.00
4 Halifax Street, 4 Halifax Street
R 1600.00
Scarborough Beach + Veld and Sea HQ, Cape Point, Plateau Road 7976, Cape Peninsula
Get alerts for similar events