Shakespeare met n twist
186 Baulin Ln, Cape Town City Centre, 8000, South AfricaArts & CulturePhysical
No reviews yet
About
Wat doen jy as jou juffrou jou straf met detensie én 'n toets in een middag? Jy hou konsert!
Hierdie kreatiewe klas sit William Shakespeare se "Midsummer Night's Dream" op die planke met 'n interessante twist. Maar tussen 'n passievolle pliggie, 'n skelm karnallie, 'n woud vol towerkuns en 'n liefdesbrief wat in die verkeerde hande beland, gaan hulle die toets slaag of gaan dit verander in een groot nagmerrie?
Interested in Shakespeare met n twist?
View ticket details and book with the event organizer.