Loading...

RSG: Kuns met kontant

RSG/ATKV-vierkant, 52 Ryneveld Street

  • Tuesday, Oct 06, 2026
  • 03:30 PM - 05:00 PM

About

Met Henco Kruger


Terwyl geld dikwels as n taboe-onderwerp beskou word, verskuif hierdie program die grense deur ikone van die sport-, vermaak- en sakew reld te nooi om hul persoonlike stories, filosofie en selfs struwelinge met geld te deel. Dit skep n program wat nie net hoogs relevant is nie, maar ook diep opvoedkundig. Kuns met kontant (die RSG-insetsel) is aangewys as die beste finansi le program op Suid-Afrikaanse radio by die 2025 Telkom-radiotoekennings.


Vervaardiger Carla Mackenzie




Venue Location

RSG/ATKV-vierkant, 52 Ryneveld Street

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding