Skip to main content

Revelation Vroue aand 22 Junie

186 Baulin Ln, Cape Town City Centre, 8000, South AfricaFaith & SpiritualityPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 100

About

DIE WINGERD VROUEAAND

"Like an apple tree among the trees of the forest is my beloved…"

– Song of songs 2:3

Partykeer raak ons so gewoond aan Jesus, aan kerk, aan geloof… dat ons ophou om werklik verwonderd te wees.

Dan moet ons weer kom proe, van Sy liefde, van Sy hart, kom openbaring kry van wie Hy werklik is.

Kom kuier saam met ons vir 'n besonderse aand van verdieping, waarheid en ontmoeting met Jesus.

Karen Meerholz is die spreker vir die aand.

Soos die vrou in Hooglied wil ons weer onder die skadu van die Appelboom sit en die soetheid van Sy appels proe —

nie net kennis oor Hom nie, maar ontmoeting mét Hom.

Waar: Wild Cafe - Glen-Village, Olympus

Wanneer: 22 Junie

Tema: Revelation / Openbaring

Koste: R100

Koffie/warm drankie ingesluit

Kom nes jy is. Bring 'n vriendin saam

Interested in Revelation Vroue aand 22 Junie?

View ticket details and book with the event organizer.