Loading...

Resonans-gespreksreeks: Wie praat namens God?

Netwerk24 Diskoerstent, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch Central

  • Monday, Oct 05, 2026
  • 02:30 PM - 03:20 PM

About

Met Rudi Swanepoel, Heinz Winckler, Llewellyn MacMaster, Johan van der Merwe (gespreksleier)


Christelike Nasionalisme steek op verskillende plekke en maniere kop uit. Amerika is n goeie voorbeeld daarvan. En Suid-Afrika? In die jare tagtig het die Kerk se profetiese stem hoogty gevier hetsy in die fundering van apartheid of die opponering daarvan. Ons is aan die vooraand van munisipale verkiesings. Wie praat namens God? Wanneer word geloof 'n politieke wapen? En wat gebeur as die Kerk nie meer profeet is nie, maar propagandis? (O ja, terloops, werk ons kiesstelsel?) Is dit hoog tyd dat die kerk weer profeties praat?


Aangebied deur Stellenbosch Moederkerk



Venue Location

Netwerk24 Diskoerstent, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch Central

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding