Loading...

Resonans-gespreksreeks: Hoog tyd vir Die waarheid

Netwerk24 Diskoerstent, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch Central

  • Tuesday, Oct 06, 2026
  • 02:30 PM - 03:20 PM

About

Met Herman Wasserman, Cas Wepener, Vasti Roodt, Stella Viljoen, Johan van der Merwe (gespreskleier)


Niks is meer seker nie. Wat is nog waar? Deepfakes maak dit onmoontlik om jou o te glo. KI skryf preke, maak kuns en boots menslike denke na. Ons leef in 'n tyd waar die grens tussen eg en vals vervaag nie net in die tegnologie nie, maar ook in die politiek, die media en in verhoudinge. As niemand meer weet wat waar is nie, wat beteken dit om te s Ek is die Waarheid ? Is geloof die laaste vesting van die waarheid, of nog 'n bron van illusie?


Aangebied deur Stellenbosch Moederkerk


Venue Location

Netwerk24 Diskoerstent, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch Central

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding