Loading...

Ramkietjie

4 Majuba Ave, 4 Majuba Avenue, Hartenbos

  • Thursday, Dec 17, 2026
  • 07:00 PM - 08:00 PM

About

Ramkietjie is Jannie du Toit se vlagskipproduksie ter viering van sy 55 jaar op die professionele verhoog en ook n huldeblyk aan die FAK-sangbundel.

Kom beleef nou die rykdom van di besondere musiekerfenis soos Jannie dit met sy kenmerkende passie na die verhoog toe bring. Hy het sy programkeuse op grond van jeugherinneringe, persoonlike verbintenis en artistieke waarde gemaak: liedjies van o.a. Emiel Hullebroeck, Danie Bosman, Marie Tredoux, Jan Pohl en tradisionele liedjies met n besondere digterlike kwaliteit en musikale sintese. Maar daar is ook di van onder andere Christa Steyn, David Kramer, Lucas Maree, Anton Goosen en Louis van Rensburg uit die jongste FAK-Sangbundel (2012).

Klavier: Johan Heystek Tjello: Rina Kruger

Venue Location

4 Majuba Ave, 4 Majuba Avenue, Hartenbos

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding