Loading...

RAAF buitelug vertoning

Landje , Graham Road 46

  • Friday, Nov 27, 2026
  • 06:00 PM - 10:00 PM

About

RAAF Intieme BUITELIG vertoning


RAAF - n Fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank na hierdie vertoning ge nspireer sal los om vol en kleurvol te lewe

 

Kom klim op die RAAFtuig vir n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie - n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie!


27 November

18:00-22:00

R 300 pp

R 150 kinders onder 12


Voor vertoning:

18:00 Hekke oop

19:30 RAAF

22:00 Hekke sluit


Pizza & Drank op perseel te koop CASHLESS

Venue Location

Landje , Graham Road 46

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding