Skip to main content

RAAF buitelug vertoning

Landje , Graham Road 46, Cape Town, Western Cape, South AfricaMusicPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 300

About RAAF buitelug vertoning

RAAF Intieme BUITELIG vertoning


RAAF - 'n Fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank na hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe

 

Kom klim op die RAAFtuig vir 'n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie - 'n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie!


27 November

18:00-22:00

R 300 pp

R 150 kinders onder 12


Voor vertoning:

18:00 Hekke oop

19:30 RAAF

22:00 Hekke sluit


Pizza & Drank op perseel te koop CASHLESS

Interested in RAAF buitelug vertoning?

View ticket details and book with the event organizer.