|
Saturday, Dec 05, 2026 |
|
05:00 PM - 10:00 PM |
Paddanag in Pretoria 2026.
Kinders onder 3 gratis maar verder koop ELKE besoeker 'n kaartjie.
Plek is by Krokodilspruit Skietbaan. Jy kan dit bloot intik op Google.
Almal is welkom maar ons praatjie gebeur in Afrikaans. Dit is BESLIS kindervriendelik.
Bring gerus kontant vir die restaurant en koeldranke, of pak jou piekniekmandjie.
BRING JOU EIE STOELE SAAM!
Bring re nstewels en flitse of koplampe. Bring ook 'n net of houer vir jou paddas.
Geen terugbetaling moontlik.
Re n kanselleer nie die Paddanag nie. Dit gaan voort selfs as dit re n. Slegs in geval van ernstige donderweer sal ons wag dat dit oortrek en verbygaan.
Ouers is ten alle tye verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid en die organiseerder en Krokodilspruit aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige besoeker se veiligheid nie.
Hierdie geleentheid is die hoogtepunt op almal se kalenders en ons verwelkom alle besoekers. Jy is welkom om vriende en familie saam te bring. Jy is ook welkom om te braai en selfs partytjie te hou.
Alle navrae Elrika 0829405783
R 100.00
The Galloway Theatre, Port Rd & Alfred St, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8000, Victoria & Alfred Waterfront
Get alerts for similar events