Oujaar 2026
Die Skeerstoor Kroeg, 9650, South Africa, Heilbron, Free State, South AfricaMusicPhysical
No reviews yet
About Oujaar 2026
Oujaar by die Skeerstoor
Plek: Die Skeerstoor Kroeg in Heilbron
Datum: 31 Desember 2026
Tyd: 18:30
Koste: R50 per persoon
Kom vier die aanbreek van die nuwe jaar saam met ons by die Skeerstoor!
GEEN eie drank nie.
Lekker drank specials.
Steak-ete is beskikbaar teen R250 per persoon.
Vir enige navrae en ete besprekings kontak 076 129 7780
Interested in Oujaar 2026?
View ticket details and book with the event organizer.