|
Saturday, Aug 22, 2026 |
|
03:00 PM - 02:00 AM |
Ho rskool Warmbad nooi alle oudleerlinge, ouers, ondersteuners en vriende van die skool uit na ons jaarlikse Ori-Kole Manneaand 2026
22 Augustus 2026
ATKV Klein-Kariba
15:00 tot laat
Geniet n heerlike spitbraai, neem deel aan die veiling, kuier om die kampvuur en kyk die groot rugbytoets tussen die Springbokke en die All Blacks op n grootskerm.
Spesiale gaskunstenaars: Jan-Matthys, Aj De Vos en Carl Borchardt sal die aand se vermaak verskaf!
Koste:
R350 per persoon
R3000 vir n tafel van 10
Bring asseblief jou eie kampstoel en koelboks.
Get alerts for similar events