|
Thursday, Nov 26, 2026 |
|
11:00 AM - 12:00 PM |
Vrouenetwerk se Aanlyn Gesprekke | ONS KEN IEMAND! | #2
Jy hou jou oog op jou besigheid. Maar wie kyk na jou o ?
Jy hou jou besigheid aan die gang, maar teen die einde van die dag is jou o moeg en jou kop seer.
Sluit aan by Elizma van Milligen van VDM Optometrists vir n praktiese gesprek oor skermgebruik, ooggesondheid en hoe om beter na jou o om te sien.
Jy vra. Ons ken iemand.
Jy hou jou oog op jou besigheid. Maar wie kyk na jou o ?
Nog n e-pos. Nog n WhatsApp. Nog n aanlyn vergadering. Nog n uur voor die skerm ...
As sakevrou is jy gewoond daaraan om alles dop te hou. Maar wanneer laas het jy aandag aan jou eie o gegee?
Ons gesels met Elizma van Milligen, eienaar van VDM Optometrists, oor digitale oogstremming (Computer Vision Syndrome) en hoe ons daaglikse skermgebruik ons o kan be nvloed.
Twee vrae wat ons beantwoord:
Elizma is nie net n oogkundige nie, maar ook n suksesvolle sakevrou wat VDM Oogkundiges van twee na vier praktyke uitgebou het.
Haar eie ervaring met oogprobleme as kind het haar passie vir oogsorg gevorm. Vandag staan haar praktyke bekend vir professionele kundigheid en n besondere hart vir mense.
Sy verstaan dus hoe besig die lewe van n sakevrou kan wees n waarom dit belangrik is om ook na jouself om te sien.
Kom kuier saam en kry praktiese antwoorde wat jy in jou daaglikse lewe kan toepas!
Donderdag 26 November 2026
11:00 12:00
Aanlyn
Elizma van Milligen | VDM Optometrists
Vrouenetwerk-lede: GRATIS
Nie-lede: R100
Nog nie deel van Vrouenetwerk nie? Jy kan gratis as lid registreer en hierdie gesprek kosteloos bywoon!
https://www.vrouenetwerk.co.za/#registrasie
Bespreek jou plek. Jou o verdien ook aandag!
Ontdek. Ontmoet. Ondersteun.
Online
Get alerts for similar events