Loading...

Oggendkoffie met Joan Hambidge

EasyEquities Skrywerskamer, Ryneveld Street 39

  • Monday, Oct 05, 2026
  • 09:00 AM - 09:45 AM

About

Aangebied deur Protea Boekhuis, Naledi


Voor Joan Hambidge se 70ste verjaardag in September vanjaar verskyn drie boeke uit haar pen: n versamelbundel van uitgesoekte gedigte; haar jongste roman, Hart sonder hawe; en n huldigingsbundel vir haar ontslape vriend Johann de Lange (met Johann Lodewyk Marais as medesamesteller). Ronel Foster gesels met Hambidge oor die roman, die huldigingsbundel, en ander hoogtepunte in haar lang loopbaan as skrywer, akademikus en resensent. ( n Gesprek oor die versamelbundel, Amberkamer: Gedigte uit die 21ste eeu vind by die Dag van Po sie plaas.)






Venue Location

EasyEquities Skrywerskamer, Ryneveld Street 39

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding