|
Friday, Sep 04, 2026 |
|
06:30 PM - 08:00 PM |
Geniet n onvergeetlike aand van musiek saam met die Noordwes Jeugorkes en Gimmie-Kamerkoor tydens hul jaarlikse Lente Konsert. Kom beleef die talent van Suid-Afrika se jong musikante en ondersteun terselfdertyd n fondsinsameling vir n nuwe vleuelklavier.
?? Lekwena Wildlife Estate
?? Vrydag, 4 September
?? Konsert begin om 18:30 (Deure open om 18:00)
Bring jou piekniekmandjie saam (geen eie drankies kontantkroeg beskikbaar) en geniet n besondere aand van uitstekende musiek in n pragtige omgewing. Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom!
R .00
The Tiki Tomb, 101 Bree Street, , Cape Town City Centre
Get alerts for similar events