|
Friday, Oct 09, 2026 |
|
09:00 AM - 10:00 AM |
Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
GLP1 s, peptiede en n nuwe geslag middels wat veroudering kan keer: Wat is waar en wat is wolhaar? Werk dit of werk dit nie, en waar is die gevare? Wat is die verantwoordelike manier om dit te gebruik (of nie)? Wat is micro-dosing ? Hoe is hierdie middels besig om die mediese wetenskap en mense se leefstyl te verander?
R 199.00
Giba Gorge Nature Reserve, Winston Park, Gillitts, 3610, South Africa, Winston Park
Get alerts for similar events