|
Monday, Oct 05, 2026 |
|
09:00 AM - 10:00 AM |
Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
Skolerugby in Suid-Afrika het van n tradisionele sportaktiwiteit tot n semi-professionele bedryf ontwikkel. Is die manier waarop skolerugby tans bedryf word voor- of nadelig vir ons seuns? Skolerugbyspelers word as n inkomstebron gebruik en die kloof tussen voorheen benadeelde en gevestigde skole vergroot. Wat is die impak op akademiese prestasie? Van der Westhuizen gesels met Drikus Hancke en Kervin Grove.
R 220.00
Protea Hotel Fire & Ice! uMhlanga Ridge, Durban, Palm Boulevard 14, Umhlanga Ridge, Durban
R 20000.00
Freedom City Hotel, Kampala - Entebbe Road, Bata Side
Get alerts for similar events