Netwerk24 Diskoerstent, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch Central
Wednesday, Oct 07, 2026
09:00 AM - 10:00 AM
About
Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
Hoe bepalend gaan bruin kiesers se kruisies wees op 4 November? En wie is die nuwe geslag bruin leiers? Van der Westhuizen gesels met prof. Christi van der Westhuizen en dr. Christo van de Rheede.
Venue Location
Netwerk24 Diskoerstent, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch Central