Skip to main content

Musiek & Kuieraand by Daisy Jones

The Daisy Jones Bar, Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615, South Africa, Western Cape, South AfricaMusicPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

About Musiek & Kuieraand by Daisy Jones

Kom kuier saam terwyl Stellenbosch Gemeente se band ons bederf met musiek wat jy hulle nie in die kerk hoor speel nie! Musiek wat jou waarskynlik gaan laat saamsing of dans en bietjie nostalgies laat huis toe ry.


Daar is plek vir speel en hardloop, eet saam 'n pizza of 'n burger. Eet- en drinkgoed is vir jou eie rekening.


Toegang is gratis.


https://www.thedaisyjones.co.za/


Interested in Musiek & Kuieraand by Daisy Jones?

View ticket details and book with the event organizer.