|
Friday, Dec 04, 2026 |
|
07:00 PM - 09:00 PM |
Maria se Tafel is 'n oorspronklike musiekproduksie wat jou op 'n aangrypende geloofsreis neem deur die lewe van Jesus Christus se ma, broers en sisters. Deur musiek, storievertelling en aanbidding word die hart van die Evangelie op 'n vars manier oopgemaak, waar elke oomblik jou nader trek aan Jesus se liefde, genade en verlossing.
Beleef Jesus en sy gesin by Maria se Tafel 'n ervaring wat jou geloof sal versterk en jou hart sal aanraak.
R 150.00
Hilton College, Hilton College Road, Umngeni
Get alerts for similar events