|
Saturday, Aug 15, 2026 |
|
09:30 AM - 01:00 PM |
Rou & Real Vroue-oggend met Liomee Vosloo
Kom saam vir n spesiale oggend waar jy net kan wees wie jy is. Geen maskers. Geen voorgee. Net Rou & Real voor die Koning.
Saam met Liomee Vosloo gaan ons kuier, worship en tyd deurbring in die heerlike teenwoordigheid van Jesus. Dit is n plek waar jy vrylik kan kom met jou hart, jou trane, jou vreugde en jou storie.
n Oggend van egte verbinding, diep worship en verfrissing vir jou siel.
Rou & Real Want die Koning wag vir die regte jy.
R 120.00
Springbok Arms, 135 Lower Main Road, Observatory
R 3700.00
The Edge Convention Centre, Nairobi, Kenya, Red Cross Road, South C, Nairobi City
Get alerts for similar events