|
Saturday, Aug 29, 2026 |
|
08:00 AM - 04:00 PM |
LENTEFEES - Basaar
06:00 - 12:00 MTB , Trail Run & Fun Run
08:00 - 14:00 Basaar Tent (Basaar Poeding, Braaivleis, Afval Potjie, Tuisgebak, Pannekoek, Kindervermaak, Stalletjies etc.)
15:00 - 19:00 Spitbraai Etes, Skaapkop Ete
17:00 - 20:00 RUGBY op groot skerms (SA vs NZ) volledige kroeg fasiliteite
Iets vir almal in die familie! Kom spandeer 'n lekker dag in die platteland!
R 120.00
Revive Church, Sunningdale Primary School , Sunningdale Dr & Tryall Road, Sunningdale, Cape Town, 7441
Get alerts for similar events