LDU KONSERT 2026
Laerskool Dirkie Uys , Reservoir Straat, Moorreesburg, 7310, South Africa, Cape Town, Western Cape, South AfricaFamily & EducationPhysical
No reviews yet
About LDU KONSERT 2026
Hoofteks / Boodskap
Elke kind dra 'n droom binne hom. Jy hoef nie nou al alles uit te "figure" nie — jou verbeelding kan jou enige plek neem.
Styl van die konsert: Speels, energiek, humoristies en modern met baie verbeelding.
Wat hierdie storie sterk maak:
Dit gee elke graad 'n unieke identiteit. Daar is/kan lekker humoristiese oomblikke wees én dit het hart.
Die storie werk met moderne temas waarmee kinders identifiseer ook.
En die belangrikste:
Dit sê nie:
"Volg net jou drome" nie,
maar eerder:
"Ontdek wie JY is."
Interested in LDU KONSERT 2026?
View ticket details and book with the event organizer.