|
Sunday, Nov 29, 2026 |
|
05:00 PM - 07:00 PM |
?? Kerssang met n View!
Wanneer n hart verander!
Kom beleef n besonderse Kersaand saam met Agap Gemeente! Met n pragtige uitsig, Kersliedere en lekker saamwees vier ons die vreugde en hoop van Jesus se geboorte. ?
Bring jou familie, nooi jou vriende en pak jou piekniekmandjie vir n ontspanne aand saam. Kom sing uit volle bors en maak saam met ons mooi Kersherinneringe!
?? 29 November 2026
?? 17:00
?? Agap Gemeente Buffelspoort Boonste Venue
?? Bring jou piekniekmandjie
??? Toegang is gratis bespreek jou plek op Quicket.
Ons sien uit om hierdie spesiale aand saam met jou te deel! ??
R 1600.00
Scarborough Beach + Veld and Sea HQ, Cape Point, Plateau Road 7976, Cape Peninsula
R 75.00
The Pavilion Suite, Kelvin Grove Club, 144 Campground Road, Newlands
Get alerts for similar events