Kersfees in die Bos 2026
Bosvelder Pub & Restaurant, Edward Avenue 112, Pretoria, Gauteng, South AfricaFood & DrinkPhysical
No reviews yet
About Kersfees in die Bos 2026
Ons is baie geseend om weer n regte familie Buffet ete soos by ouma & oupa se huis, hier by ons te kan aanbied. Ons is opgewonde om julle elkeen se dag spesiaal te kan maak met lekker kos en n gesellige atmosfeer.
Van hoenderlewer, Oxtail, Beef roast, Gammon, Pampoen, Malva pudding, Trifle, en nog soveel meer. Kom geniet die Christusfees maaltyd saam met ons, hier by Die Bosvelder.
(Geen terugbetaling op kaartjie kope)
Interested in Kersfees in die Bos 2026?
View ticket details and book with the event organizer.