|
Saturday, Nov 14, 2026 |
|
07:00 PM - 09:00 PM |
Kom geniet VEK Zastron se jaarlikse Liggiefees.
Hierdie keer saam met niemand anders nie as Afrikaanse Sanger en liedjieskrywer Jo Black!
Dit behoort 'n asemrowende en betekenisvolle aand te wees vir die hele gesin.
Deure open om 18:00, kom vroeg om seker te wees van parkering en geniet 'n gratis koffie voor die liggiefees begin!
Ons hoop om jou daar te sien!
Vir meer inligting en vrae besoek www.vekzastron.com, daar is 'n vorm op die webwerf waar vrae gerig kan word of skakel vir Ps. Steven Muller by 0725444640.
Kinders onder die ouderdom van 6 jaar oud kan gratis bywoon en dit is nie nodig om 'n sitplek en/of kaartjie vir hul te bespreek nie. Daar is 'n moederskamer waar ouers na hul babas, peuters en kleuters se behoeftes kan omsien. Daar gaan 'n toegewyde area vir die kinders wees en die heel agterste ry is toegedeel aan ouers met peuters/kleuters, omdat dit die naaste plekke aan die speelarea is. Indien 'n ouer 'n spesifieke sitplek wil bespreek vir 'n kind onder 6 - bespreek dan 'n kind: ouderdom 6 tot 16 kaartjie.
R 500.00
Moses Mabhida Stadium, 44 Isaiah Ntshangase Road, Stamford Hill
R 80.00
Aandklas Stellenbosch, Bird Street 43
Get alerts for similar events